Sondag Koerant, 17 Maart 2013



12 NUUS 17 Maart 2013
HARDE SKOTE! Lewe van pornosterre nie altyd maanskyn en suigstokkies
DIE wenner van
Miss Porn SA
2012 sê die
pornbedryf is HARD.

“Stoute” Simone Human
(29) van Pretoria onthul dat
’n porno-aktrise dit hotagter
kan kry.
Sy probeer haarself beskerm
deur in haar kontrakte
te stipuleer dat sy
nie anale seks doen nie.
Oor die res het sy egter
min beheer.
Simone, wat haarself
beskryf as “baie sexual”, sê:
“Dis nogal stresvol. Ons
rehearse nie voor die tyd nie.

“Van die ouens kry stage
fright. Jy moet sowat vyf
posisies in 20 minute doen.
Daar’s vyf minute foreplay
aan die begin van die
movie, 20 minute in die
middel, en dan nog vyf
minute vir die klimaks-skoot
aan die einde.”
Sy sê dinge kan nogal lol
wanneer daar nie chemistry
tussen die aktrise en akteur
is nie.
“Jy dink maar aan iets
anders en sny jou af. Jy
fantaseer dat hy mooi is,
maar jy moet ook fokus en
in die kamera kyk,” vertel
sy.
Haar stem raak yl van
verveling wanneer sy
onthou dat sy in een blou
movie vyf minute lank aan
’n stokkielekker moes suig
omdat haar medester nie
kon aflaai nie.


< Die blonde ster van The Girls of the Loslyf Mansion en Pornstar Volume 1 vat ook stres in haar persoonlike lewe. En hier stoom en sizzle dit glad nie, want Simone was eers in ’n abusive relationship. Sy is nou single, want “niemand verstaan jou wêreld nie”. Volgens Simone kan plaaslike pornosterre wat hul loopbaan goed bedryf, tot R10 000 per maand verdien. Hulle kan egter ingeloop word deur die filmvervaardigers deurdat hulle nie weet hoeveel kopieë gesny en versprei word nie, en dus nie die korrekte hoeveelheid royalties kry nie. Simone is beter af as baie ander pornosterre, aangesien sy Vixens Adult Entertainment- agentskap besit en pornosterre reël vir buitelanders. Sy dans ook regoor die land en beplan om self agter die kameras in te skuif as porn producer. Daar is omtrent geen einde aan Simone nie! Die Amerikaanse superpornoster Bibi Jones is intussen stert tussen die bene terug Amerika toe. Bibi, wat onlangs opgetree het by die Sexpo in Kaapstad, het glo effe af gelyk. Plaaslik vertel “Stoute” Simone dat sy al haar Amerikaanse kollega by ’n Sexpo gesien het, en dat sy soos ’n “space cadet” lyk.


Sondag wou weet hoekom
die superpornster dan so af
lyk. Volgens Alexander
Palumbo, mediaverteenwoordiger
van Digital Playground
vir wie Bibi eksklusief
flieks maak, is alles
oukei.
Hy verduidelik dat Bibi,
wat verlede jaar afgetree
het omdat sy ongelukkig
was, teruggekeer het na
blou flieks weens haar
liefde vir die bedryf.
Volgens Alexander gaan
dit nie oor die geld nie,
want Bibi het ’n kantoorwerk
waarin sy glo goed is.
“Sy werk in die bedryf
omdat sy dit geniet,” sê hy.

No comments: